Die NLT bied aan Lusernhooi Graderings-kursus
Plekke en datums:
Overberg Agri Rietpoel Stasie, Rietpoel (34°15’22.9″S 19°46’11.8″E)
- Maandag, 30 Julie 2018 | Tyd: 7:30 – 17:00
Oudtshoorn Navorsings-plaas, Oudtshoorn (33°37’57.5″S 22°15’24.5″E)
- Dinsdag, 31 Julie 2018 | Tyd: 7:30 – 17:00
Oudebosch Padstal, Oubosrand / Eersterivier (34° 0’21.35″S 24°14’5.56″E)
- Donderdag, 2 Augustus | Tyd: 7:30 – 17:00
Moredou Padstal, Jacobsdal, (29°06’33.6″S 24°40’53.5″E)
- Woensdag, 15 Augustus | Tyd: 7:30 – 17:00
Kostes:
- R 1 500 (BTW uitgesluit) per persoon
Vir navrae: Walter van Niekerk | 082 482 5470
Vir registrasie: Daphné Coetzer | 061 310 4100 | gsbinfo@icloud.com
Registrasies sluit: 15 Julie 2018
PROGRAM
07:30 – 08:00
Registrasie
08:00 – 08:30
Verwelkoming
Agtergrond en oorsig van die lusernhooi bedryf
08:30 – 13:00
Funksionele doel met die insluiting van lusernhooi in ‘n herkouer rantsoen – Dr Gerrie Scholtz
Nabye infrarooi-spektrofotometer (NIRS); en die ontwikkeling van ‘n lusernhooi kalibrasie – Dr Gerrie Scholtz
’n Graderingstelsel vir lusernhooi – Dr Gerrie Scholtz
13:00 -14:30
Ligte middag ete
14:30 – 16:00
Praktiese demonstrasie van die monsternemings-proses; en gradering van lusernhooi – Walter van Niekerk
NIRS instrument: basiese beginsels van kop tot toon – Walter van Niekerk
NIRS instrument: vasstel van probleme – Walter van Niekerk
16:00 – 17:00
Evaluering
Vir navrae: Walter van Niekerk – 082 482 5470
Vir registrasie: Daphné Coetzer – 061 310 4100 / gsbinfo@icloud.com